Geagte Volksgenote
Hier volg 'n paar insiggewende gegewens soos saamgestel deur Projek 2010 op 27 Maart 2014.
Hierdie gegewens is saamgestel uit die inligting oor moorde wat Projek 2010 tot hede kon insamel. Die proses om inligting in te samel is nog aan die gang en sal nog onbepaald voortduur.
Hierdie is dus nie al die moorde sedert 1994 nie. Die ware prentjie sal gevolglik veel erger lyk.
Daar is tans 1858 moorde aangeteken op Projek 2010 se databasis.
Die meerderheid van hierdie moorde word deur koerantberigte en ander media opgespoor en in PDF formaat gevestig.
Jaar
|
Moorde |
1994 |
35 |
1995 |
53 |
1996 |
36 |
1997 |
72 |
1998 |
97 |
1999 |
61 |
2000 |
78 |
2001 |
76 |
2002 |
83 |
2003 |
65 |
2004 |
61 |
2005 |
59 |
2006 |
101 |
2007 |
119 |
2008 |
116 |
2009 |
147 |
2010 |
153 |
2011 |
120 |
2012 |
144 |
2013 |
145 |
Aantal moorde per jaar:
Dit is gewaagd om afleidings uit tendense wat in dié getalle voorkom te maak. Die getalle is glad nie volledig nie. Verder word dit ook al hoe moeiliker om inligting te bekom hoe verder die moord in die verlede plaasgevind het. Weens die aard van ons bronne sal die moorde, soos wat daar in die jare terugbeweeg word, in 'n al hoe groter mate plaasmoorde en stedelike terreur verteenwoordig, omdat inligting oor moorde in dorpe/stede moeilik bekom word. Meganismes is egter in werking gestel om stedelike terreur (moorde) se besonderhede te bekom.
Aantal moorde per van:
Van
|
Aantal Moorde
|
Botha |
32 |
Venter |
22 |
van Zyl
|
19 |
van der Merwe
|
18 |
Pretorius |
17 |
van Wyk
|
13 |
Marais |
14 |
Meyer |
13 |
Potgieter |
13 |
Smith |
15 |
du Plessis
|
16 |
Fourie |
16 |
Grobler |
12 |
Viljoen |
11 |
Nel |
10 |
Smit |
10 |
Steyn |
11 |
Kruger
|
13 |
Aantal moorde per omgewing Let daarop dat hierdie syfers saamgestel is uit inligting tans op Projek 2010 se databasis. Die getalle sluit die moorde in die betrokke dorpe en stede se omliggende gebiede in. Die werklike syfers sal egter aansienlik hoër wees.
Dorp/Stad en Omgewing |
Moorde |
Pretoria |
215
|
|
Johannesburg |
101 |
Cullinan |
34
|
Nelspruit
|
30 |
Vereeniging
|
28
|
Potgietersrus
|
18
|
Vanderbijlpark |
22 |
Rustenburg
|
25
|
Krugersdorp
|
30 |
Roodepoort
|
24 |
Louis Trichardt
|
17 |
Muldersdrift
|
22 |
Brits
|
20
|
Bronkhorstspruit
|
22
|
Verwoerdburg
|
23 |
Pietersburg
|
23
|
Bloemfontein
|
36 |
Aantal moorde per provinsie
Provinsie
|
Moorde
|
PWV Gebied (Gauteng)
|
707
|
Oos-Transvaal (Mpumalanga)
|
194
|
Wes-Transvaal (Noord-wes)
|
188
|
Noord-Transvaal (Limpopo)
|
162
|
Natal
|
161
|
Vrystaat
|
162
|
Oos-Kaap
|
103 |
Wes-Kaap
|
96 |
Noord-Kaap
|
36
|
|
|